Ruby on Rails

Ruby on Rails
Kort opsomming van die logo.
Skrywer David Heinemeier Hansson
Ontwikkelaar Rails Core Team
Aanvanklike vrystelling 13 Desember 2005; 19 jaar gelede (2005-12-13)
Nuutste weergawe 4.2.4/ 24 Augustus 2015; 9 jaar gelede (2015-08-24)
Programmeertaal Ruby
Bedryfstelsel kruisplatform
Kategorie Web application framework
Lisensie MIT License
Webblad rubyonrails.org

Ruby on Rails is 'n raamwerk, geskryf in die Ruby-programmeertaal, met die doel om die skryf van webtoepassings te vergemaklik en te versnel. Dit bestaan uit vyf hoofmodules wat elk 'n ander aspek van 'n tipiese webtoepassing implementeer: Active Record, Action Pack, Active Support, Action Mailer, en Action Web Service. Die nuutste weergawe van Rails is 1.2.2, wat op 6 Februarie 2007 vrygestel is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne