Rudolf Fernau

Rudolf Fernau
Geboorte (1898-01-07)7 Januarie 1898
Sterfte 4 November 1985 (op 87)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rudolf Fernau (7 Januarie 1898 – 4 November 1985) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Crippen (1942), Der große Zapfenstreich (1952), Ludwig II: Glanz und Ende eines Königs (1955), en Karl May (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne