Rumatiekkoors

Rumatiekkoors
Klassifikasie en eksterne bronne
Die bakterie Streptococcus pyogenes wat rumatiekkoors aktiveer
Die bakterie Streptococcus pyogenes wat rumatiekkoors aktiveer
Mediese waarskuwing

Rumatiekkoors (Engels: Rheumatic fever (RF)) is 'n inflammatoriese siekte wat die hart, gewrigte, vel en brein aantas. Rumatiekkoors tree gewoonlik in nadat 'n keelinfeksie wat deur die bakterie Streptococcus pyogenes veroorsaak is, verwaarloos word. Dit gebeur net met sowat drie persent van mense wat strepkeel opdoen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne