Rummy | ||
Variasies | Conquian | |
Ouderdom | Almal | |
Getal kaarte | Varieer volgens spelsoort | |
Oorsprong | Mexiko/China | |
Speeltyd | 15 min. | |
Wenkans | Medium |
Rummy is 'n groep kaartspele waarin pakkies kaarte van dieselfde waarde of in 'n reeks van dieselfde soort uitgesit word. Die doel is om eerste uit te speel of meer punte as jou teenstander(s) bymekaar te maak.