Rupert Davies

Rupert Davies
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1916-05-22)22 Mei 1916
Sterfte 22 November 1976 (op 60)
Nasionaliteit Brits
Kinders Timothy
Hogan
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rupert Davies (22 Mei 1916 – 22 November 1976) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Spy Who Came in from the Cold (1965) en in die televisiereekse My Friend Charles (1956) en War & Peace (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne