Russell Tovey

Russell Tovey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Russell George Tovey
Geboorte 14 November 1981 (1981-11-14) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Russell Tovey (gebore 14 November 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The History Boys (2006), Grabbers (2012), en The Pirates! Band of Misfits (2012), en in die televisiereeks Being Human (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne