Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Russell Wong | |
![]() | |
Geboortenaam | Russell Girard Wong |
---|---|
Geboorte | 1 Maart 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Russell Wong (gebore 1 Maart 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente New Jack City (1991), Romeo Must Die (2000), en The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor (2008).