Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rusty Hamer | |
Geboortenaam | Russell Craig Hamer |
---|---|
Geboorte | 15 Februarie 1947 |
Sterfte | 18 Januarie 1990 (op 42) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rusty Hamer (15 Februarie 1947 – 18 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Make Room for Daddy (1953), The Joey Bishop Show (1961), The Danny Thomas Hour (1967), en Make Room for Granddaddy (1970).