Ruta Lee

Ruta Lee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ruta Mary Kilmonis
Geboorte 30 Mei 1935 (1935-05-30) (89 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruta Lee (gebore 30 Mei 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Brides for Seven Brothers (1954), Funny Face (1957), Witness for the Prosecution (1957), en Bullet for a Badman (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne