Ruth Donnelly

Ruth Donnelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1896-05-17)17 Mei 1896
Sterfte 17 November 1982 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruth Donnelly (17 Mei 1896 – 17 November 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. Deeds Goes to Town (1936), A Slight Case of Murder (1938), Mr. Smith Goes to Washington (1939), en Where the Sidewalk Ends (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne