Ruth Gordon

Ruth Gordon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ruth Gordon Jones
Geboorte (1896-10-30)30 Oktober 1896
Sterfte 28 Augustus 1985 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jones Harris (born 1929)
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1915–1981 (retired)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruth Gordon (30 Oktober 1896 – 28 Augustus 1985) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Inside Daisy Clover (1965), Rosemary's Baby (1968), Harold and Maude (1971), en Every Which Way But Loose (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne