Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ruth Madoc | |
Geboortenaam | Ruth Llewellyn |
---|---|
Geboorte | 16 April 1943 |
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ruth Madoc (gebore 16 April 1943) is 'n Britse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Under Milk Wood (1971) en Fiddler on the Roof (1971), en in die televisiereekse Horizon (1964) en Hi-de-Hi! (1980).