Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ruth Warrick | |
Geboortenaam | Ruth Elizabeth Warrick |
---|---|
Geboorte | 29 Junie 1916 |
Sterfte | 15 Januarie 2005 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ruth Warrick (29 Junie 1916 – 15 Januarie 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Citizen Kane (1941) en The Corsican Brothers (1941), en in die televisiereekse Peyton Place (1964) en All My Children (1970).