Ruth Wilson | |
![]() | |
Geboorte | 13 Januarie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ruth Wilson (gebore 13 Januarie 1982) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Mr. Banks (2013), Locke (2013), en Dark River (2017), en in die televisiereeks Luther (2010).