Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ryan Eggold | |
![]() | |
Geboorte | 10 Augustus 1984 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, komponis, en regisseur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ryan Eggold (gebore 10 Augustus 1984) is 'n Amerikaanse akteur, komponis, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Disappearance of Eleanor Rigby: Her (2013), Literally, Right Before Aaron (2017), en BlacKkKlansman (2018).