Ryan Kwanten

Ryan Kwanten
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ryan Christian Kwanten
Geboorte 28 November 1976 (1976-11-28) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ryan Kwanten (gebore 28 November 1976) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Silence (2007), Legend of the Guardians: The Owls of Ga'Hoole (2010), en Knights of Badassdom (2013), en in die televisiereeks True Blood (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne