Ryan McPartlin

Ryan McPartlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Julie 1975 (1975-07-03) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ryan McPartlin (gebore 3 Julie 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente J. Edgar (2011) en Hunter Killer (2018), en in die televisiereekse Chuck (2007) en Devious Maids (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne