Ryan Reynolds | |
Geboortenaam | Ryan Rodney Reynolds |
---|---|
Geboorte | 23 Oktober 1976 |
Nasionaliteit | Kanada |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ryan Rodney Reynolds (gebore 23 Oktober 1976) is 'n Kanada akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men Origins: Wolverine (2009), Buried (2010), Deadpool (2016), en Deadpool 2 (2018).