Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rydel Lynch | |
![]() | |
Geboortenaam | Rydel Mary Lynch[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rydel Lynch (gebore 9 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente School Gyrls (2009) en Colossal Youth (2018).