Rymskema

'n Rymskema is die skematiese weergawe van die eindryme in 'n gedig.

Die eerste rymklank word a genoem, die tweede b ensovoorts. Die volgende rymskemas word onderskei:

  • a a a a = slagym
  • a a b b c c = gepaarde rym
  • a b a b = gekruisde rym
  • a b b a = omarmde rym
  • a b c a b c = verspringende rym[1]
  1. "ababcbc – Poetry Forms". poetscollective.org (in Engels). Besoek op 15 November 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne