S-IVB

S-IVB-206 soos gebruik vir die Skylab 2 vlug

Die S-IVB was die derde fase van die Saturn V en die tweede fase van die Saturn IB lanseer vuurpyle. Dit is gebou deur die Douglas Aircraft Company en is toegerus met een J-2 vuurpyl enjin. Vir die Maan sendings is die vuurpyle tweekeer ontbrand, die eerste keer om die tuig in 'n wentelbaan om die Aarde te plaas nadat fase twee voltooi is en die tweede keer om maanoorgangversnelling te bewerkstellig.

Deursnee skets van die Saturn V S-IVB
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne