S. Epatha Merkerson

S. Epatha Merkerson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sharon Epatha Merkerson
Geboorte 28 November 1952 (1952-11-28) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

S. Epatha Merkerson (gebore 28 November 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jacob's Ladder (1990), Radio (2003), en Lincoln (2012), en in die televisiereeks Law & Order (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne