S. Z. Sakall

S. Z. Sakall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gerö Jenö
Geboorte (1883-02-02)2 Februarie 1883
Sterfte 12 Februarie 1955 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

S. Z. Sakall (2 Februarie 1883 – 12 Februarie 1955) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Casablanca (1942), Wonder Man (1945), Christmas in Connecticut (1945), en In the Good Old Summertime (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne