SABC2 | |
---|---|
Gestig | 6 Januarie 1976 (eerste amptelike uitsending) 1 Januarie 1982 (as TV1) Februarie 1996 (as SABC2) |
Gesluit | Aktief |
Netwerk | SAUK |
Eienaar | SAUK |
Beeldformaat | 16:9 (576i, SDTV) |
Slagspreuk | You belong |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Suid-Sotho, Tswana, Engels, Afrikaans[1] |
Uitsaaiarea | Suid-Afrika |
Hoofkantoor | SAUK Televisiepark, Uitsaaisentrum, Johannesburg |
Vervang | SABC TV / SAUK-TV |
Susterkanale | SABC1 SABC3 |
Webtuiste | www.sabc2.co.za |
Sentech | kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler |
StarSat | kanaal 158 |
DStv | kanaal 192 |
SABC2 is 'n Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie-televisiekanaal wat programme in Engels, Afrikaans, drie Sotho-tale, Venda en Tsonga uitsaai. Die kanaal is in 1996 geskep toe die SAUK hul televisiekanale herstruktureer het. Die verminderde Afrikaanse inhoud op die kanaal het sommige sprekers van die taal ongelukkig gemaak, alhoewel die kanaal steeds 'n aansienlike hoeveelheid Afrikaanstalige programme, insluitende 'n daaglikse nuusbulletin saans om 19:00, uitsaai.