Saadat Hasan Manto

Saadat Hasan Manto
Gebore
Saadat Hasan Manto

(1912-05-11)11 Mei 1912
Sterf18 Januarie 1955 (op 42)
NasionaliteitPakistani
BeroepRomanskrywer, dramaturg, essayis, draaiboekskrywer, kortverhaalskrywer
EggenootSafiyah
KindersNusrat Jalal
Nuzhat Arshaf
Nighat Patel

Saadat Hasan Manto (/ mɑːn,-tɒ /; Oerdoe: سعادت حسن منٹو, uitspreek [sa'ādat 'hasan' Manto]; 11 Mei 1912 - 18 Januarie 1955) was 'n Pakistani skrywer, dramaturg en outeur wat as een van die grootste skrywers van kortverhale in die Suid-Asiatiese geskiedenis bekend is. Hy het 22 bundels van kortverhale, 1 roman, 5 reeks van radiotoneelstukke, 3 versamelings van opstelle en 2 versamelings van persoonlike sketse geskep.[1] Sy beste kortverhale word gereeld deur party skrywers en kritici geprys. Party van sy werke is ook in 'n paar verskillende tale vertaal.

Manto is op drie keer vir onwelvoeglikheid beskuldig; drie maal voor 1947 in Brits-Indië, en drie maal na onafhanklikheid in 1947 in Pakistan, maar hy is nooit deur die regters aangekla nie.

  1. Saadat Hassan Manto meer informasie oor die outeur is beskikbaar op penguinbooksindia.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne