Sacha Baron Cohen

Sacha Baron Cohen
Baron Cohen in 2011
Baron Cohen in 2011
Gebore
Sacha Noam Baron Cohen

13 Oktober 1971 (1971-10-13) (53 jaar oud)

Sacha Noam Baron Cohen[1] (gebore 13 Oktober 1971) is 'n Britse akteur, komediant, draaiboekskrywer, en vervaardiger. Baron Cohen het fiktiewe karakters geskep en uitgebeeld soos Ali G, Borat Sagdiyev, Brüno Gehard, en Admiraal Generaal Aladeen. Soos sy held Peter Sellers, neem hy 'n verskeidenheid van aksente en gedaantes vir sy karakters en verskyn selfde buite karakter.

In die meeste van sy roetines, interak Baron Cohen se karakters met niksvermoedende mense, in 'n dokumentêre styl, en hulle besef nie hulle is ingestel vir komiese situasies nie.

  1. "Baron Cohen, Sacha" (in Engels). BFI Film & TV Database. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2013. Besoek op 6 November 2006.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne