Sadie Calvano

Sadie Calvano
Geboorte 8 April 1997 (1997-04-08) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sadie Calvano (gebore 8 April 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent J. Edgar (2011) en in die televisiereekse NCIS (2003), Melissa & Joey (2010), en Mom (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne