Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Saffron Burrows | |
![]() | |
Geboortenaam | Saffron Domini Burrows |
---|---|
Geboorte | 22 Oktober 1972 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Saffron Burrows (gebore 22 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Blue Sea (1999), Troy (2004), Reign Over Me (2007), en The Bank Job (2008).