Saif al-Adel

Mohamed Salah al-Din al-Halim Zaidan, bekend as Saif al-Adel (Arabies: محمد صلاح الدين الحليم زيدان; ‎* 11 April, 1960 in Goewernoraat Monufia, Verenigde Arabiese Republiek) is 'n terroris en die geestelike leier van verskillende djihadistiese groepe soos byvoorbeeld al-Kaïda.[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named auto
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named auto1

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne