Saint-Ouen-de-Thouberville | |
---|---|
Saint-Ouen kerk. | |
Koördinate: 49°21′27″N 0°53′19″O / 49.35750°N 0.88861°O | |
Land | ![]() |
Gewes | ![]() |
Département | ![]() |
Arrondissement | Bernay |
Kanton | Bourg-Achard |
Regering | |
• Burgemeester | Abed Karnoub |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,32 km2 (2,44 vk. myl) |
Hoogte | 73−137 m (−376 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 345 |
• Digtheid | 371/km2 (960/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 27310 |
Skakelkodes | 27580 |
Saint-Ouen-de-Thouberville is 'n Franse dorp in die département Eure (région Normandië), suid-wes van Rouen, met sowat 2300 inwoners (2014).
Die dorp is geleë in die Roumois.
Dit word deur die La Londe-Rouvray-bos begrens wat in die departement Seine-Maritime geleë is.
Die dorp word as Tubertii Villa vir die eerste keer in 1050 genoem. Die huidige dorp is na die heilige Audoënus genoem (Fr. Ouen; 609 -686), wat sedert 641 aartsbiskop van Rouen was.