Sala Baker | |
Geboorte | 22 September 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Nieu-Seelands |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sala Baker (gebore 22 September 1976) is 'n Nieu-Seelandse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sherlock Holmes: A Game of Shadows (2011), Sleepless (2017), Deadpool 2 (2018), en Braven (2018).