Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Distrik (County) | Essex (distrik) |
Koördinate | 42°31′N 70°53′W / 42.517°N 70.883°W |
Stigting | 1626 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 46,8 vk km |
- waarvan land | 21,0 vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 40 922 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 948,7/vk km |
Tydsone | UTC -5 | Somertyd: UTC -4 |
Burgemeesteres | Kimberley Driscoll |
Amptelike Webwerf | salem.com |
Salem [ˈseɪləm] is 'n stad in die noordooste van die Amerikaanse deelstaat Massachusetts (Nieu-Engeland), sowat 26 kilometer noordoos van Boston, met 40 922 inwoners (2007). Die stad, wat in 1626 gestig is, was een van die vroegste Europese nedersettings in die huidige VSA en het tot by die 18de eeu tot 'n belangrike hawestad ontwikkel.
Salem het egter uitsonderlike bekendheid verwerf met die berugte hekseprosesse van die jaar 1692 en die Amerikaanse skrywer Nathaniel Hawthorne se roman House of the Seven Gables, wat in 1851 verskyn het.