Sally Eilers

Sally Eilers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dorothea Sally Eilers
Geboorte (1908-12-11)11 Desember 1908
Sterfte 5 Januarie 1978 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sally Eilers (11 Desember 1908 – 5 Januarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Girl (1931), Lady Behave! (1937), Condemned Women (1938), en They Made Her a Spy (1939).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne