Sally Hawkins | |
Geboortenaam | Sally Cecilia Hawkins |
---|---|
Geboorte | 27 April 1976 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sally Hawkins (gebore 27 April 1976) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy-Go-Lucky (2008), Blue Jasmine (2013), Paddington 2 (2017), en The Shape of Water (2017).