Salmaneser V | |
---|---|
Koning van Assirië | |
![]() | |
Moontlike uitbeelding van Salmaneser V in sy tyd as kroonprins,[1] van een van die reliëfs van sy vader, Tiglat-Pileser III. | |
Dinastie | Adasi |
Bewind | 727-722 v.C. |
Volle naam | Salmānu-ašarēd |
Ander titels |
|
Gesterf | 722 v.C. |
Voorganger | Tiglat-Pileser III |
Assur-dain-aplu | |
Opvolger | Sargon II |
Vader | Tiglat-Pileser III |
Moeder | Iaba |
Salmaneser V[nota 1]
(wigskrif: , Akkadies: Salmānu-ašarēd,[2][3][4], van "Salmānu", "voorste"; Bybelse Hebreeus: ַׁלְמַנְאֶסֶר, Šalmanʾeser) was die koning van die Nieu-Assiriese Ryk van die dood van sy vader, Tiglat-Pileser III, in 727 v.C. tot met sy afsetting en sluipmoord in 722 v.C. Hoewel min uit kontemporêre bronne geleer kan word oor Salmaneser V se kort bewind, bly hy bekend vir die verowering van Samaria en die val van die Koninkryk Israel. Soms kry sy opvolger, Sargon II, egter die eer vir dié veldtog.
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "nota", but no corresponding <references group="nota"/>
tag was found