'n Salto is 'n sprong wat deur 'n volledige 360° koprol in die lug gevolg word. Dit kan vorentoe of agtertoe plaasvind en kan ook skroefbewegings insluit.
'n Salto word op 'n wipmat uitgevoer.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.