Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Salzburg |
Stigting: | 1919 |
Oppervlakte: | 7 154,56 km² (6de) |
Bevolking: | 568 346[1] (7de) (1 Januarie 2023) |
Bevolkingsdigtheid: | 79 inwoners / km² (5de) |
Bruto binnelandse produk - Totaal (2018) - % per inwoner |
29,05 miljard €[2] 52 400 € |
Werkloosheidsyfer: | 4,0%[3] (Junie 2021) |
Buitelanders: | 17,7%[4] (1 Januarie 2020) |
Volkslied (Landeshymne): | Land uns’rer Väter |
ISO 3166-2: | AT-5 |
Amptelike webwerf: | www.salzburg.gv.at |
Politiek | |
Eerste minister: | Wilfried Haslauer (ÖVP) (sedert 19 Junie 2013) |
Regerende partye: | ÖVP en FPÖ |
Setels in die parlement (Landtag) (36 setels) (2018: 36 setels): |
ÖVP 12 (2018: 15) FPÖ 10 (7) SPÖ 7 (8) KPÖ 4 (–) Grüne 3 (3) |
Laaste verkiesing: | 23 April 2023 |
Volgende verkiesing: | 2028 |
Parlementêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 |
Kaart | |
Salzburg (Duits: [ˈzaltsbʊɐ̯k], ) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Dit beslaan 'n oppervlakte van 7 154,56 km² en het 'n bevolking van 568 346 in 2023 gehad. Die deelstaat Salzburg grens aan die deelstate Tirol in die weste, Opper-Oostenryk in die noordooste, Stiermarke in die ooste, Karintië in die suidooste en Oos-Tirol in die suide. In die suidweste grens dit aan Italië (Suid-Tirol) en in die noordweste aan Duitsland (Beiere). Salzburg is die hoofstad en met 'n bevolking van 153 377 (2017) die grootste stad van Salzburg.