Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sam Callis | |
Geboortenaam | Samuel Charles Callis |
---|---|
Geboorte | 21 November 1973 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sam Callis (gebore 21 November 1973) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ultimate Force (2002) en Game of Thrones (2011).