Sam Claflin

Sam Claflin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel George Claflin
Geboorte 27 Junie 1986 (1986-06-27) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Claflin (gebore 27 Junie 1986) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011), Snow White and the Huntsman (2012), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en Me Before You (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne