Sam Easton

Sam Easton
Geboorte 4 Oktober 1979 (1979-10-04) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Easton (gebore 4 Oktober 1979) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Butterfly Effect (2004) en Final Destination 3 (2006), en in die televisiereeks The Mountain (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne