Sam Hazeldine | |
Geboortenaam | Samuel Hazeldine |
---|---|
Geboorte | 29 Maart 1972 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sam Hazeldine (gebore 29 Maart 1972) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mechanic: Resurrection (2016), The Huntsman: Winter's War (2016), en The Hitman's Bodyguard (2017), en in die televisiereeks The Innocents (2018).