Sam Jaffe

Sam Jaffe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shalom Jaffe
Geboorte (1891-03-10)10 Maart 1891
Sterfte 24 Maart 1984 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Jaffe (10 Maart 1891 – 24 Maart 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Asphalt Jungle (1950), The Day the Earth Stood Still (1951), Ben-Hur (1959), en Bedknobs and Broomsticks (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne