Sam Kelly

Sam Kelly
Geboortenaam Roger Michael Kelly
Geboorte (1943-12-19)19 Desember 1943
Sterfte 14 Junie 2014 (op 70)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1967–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Kelly (19 Desember 1943 – 14 Junie 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Doing Time (1979), Topsy-Turvy (1999), en Common People (2013), en in die televisiereeks 'Allo 'Allo! (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne