Sam Levene

Sam Levene
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Scholem Lewin
Geboorte (1905-08-28)28 Augustus 1905
Sterfte 28 Desember 1980 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Joseph Levene
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Levene (28 Augustus 1905 – 28 Desember 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente After the Thin Man (1936), Shadow of the Thin Man (1941), ...and justice for all. (1979), en Last Embrace (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne