Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sam McDaniel | |
![]() | |
Geboortenaam | Samuel Rufus McDaniel |
---|---|
Geboorte | 28 Januarie 1886 |
Sterfte | 24 September 1962 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sam McDaniel (28 Januarie 1886 – 24 September 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Captains Courageous (1937), The Great Lie (1941), I Was Framed (1942), en All Through the Night (1942).