Sam Riegel | |
![]() | |
Geboortenaam | Samuel Brent Oscar Riegel |
---|---|
Geboorte | 9 Oktober 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sam Riegel (gebore 9 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Independence Day: Resurgence (2016) en in die televisiereekse Teenage Mutant Ninja Turtles (2003) en Blue Exorcist (2011).