Samantha Beckinsale

Samantha Beckinsale
Geboortenaam Samantha-Jane Beckinsale
Geboorte 23 Julie 1966 (1966-07-23) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samantha Beckinsale (gebore 23 Julie 1966) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse London's Burning (1988), Magic Grandad (1993), en Duck Patrol (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne