Samantha Womack

Samantha Womack
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samantha Zoe Janus
Geboorte 2 November 1972 (1972-11-02) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samantha Womack (gebore 2 November 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kingsman: The Secret Service (2014) en Kingsman: The Golden Circle (2017), en in die televisiereeks EastEnders (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne