Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Samira Wiley | |
![]() | |
Geboortenaam | Samira Denise Wiley |
---|---|
Geboorte | 15 April 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Samira Wiley (gebore 15 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Sitter (2011) en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en The Handmaid's Tale (2017).