Samora Machel

Samora Machel
Samora Machel
Samora Machel in 1985

1ste President van Mosambiek
Ampstermyn
25 Junie 1975 – 19 Oktober 1986
Eerste minister Mário da Graça Machungo (Julie–Oktober 1986)
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Joaquim Chissano

President van FRELIMO
Ampstermyn
14 Mei 1970 – 19 Oktober 1986
Vise Marcelino dos Santos (1970–1977)
Voorafgegaan deur Eduardo Mondlane
Opgevolg deur Joaquim Chissano

Persoonlike besonderhede
Gebore Samora Moisés Machel
(1933-09-29)29 September 1933
Madragoa, Portugees-Mosambiek (nou Mosambiek)
Sterf 29 September 1933(1933-09-29)
Mbuzini, Suid-Afrika
Politieke party FRELIMO
Eggenoot/-note Josina Mutemba (1969–1971; haar dood)
Graça Simbine (1975–1986; sy dood)
Kind(ers) 8
Religie Ateïs

Samora Moisés Machel (29 September 193319 Oktober 1986) was die president van Mosambiek en die leier van FRELIMO (Bevrydingsfront van Mosambiek). Hy het die land vanaf sy onafhanklikheidswording op 25 Junie 1975 tot sy dood op 19 Oktober 1986 gelei. Sy presidensiële vliegtuig het in bergagtige terrein op die grens tussen Mosambiek, Swaziland en Suid-Afrika neergestort.

Machel is op 28 Oktober begrawe en is deur pres. Joaquim Chissano opgevolg. Hy was met Graça Machel getroud, wie later met Nelson Mandela (tot lg. se dood in 2013) getroud was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne